Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

JY maak saak (eBoek): Whatever ... en ander verskonings wat nie gaan werk nie

JY maak saak (eBoek): Whatever ... en ander verskonings wat nie gaan werk nie

Regular price $9.99 USD
Regular price Sale price $9.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Wie het gesê jy kan niks doen nie net omdat jy jonk is? Hou op om jou lewe te vermors! Volg jou drome! Dít is Paige Omartian se boodskap aan jongmense in JY MAAK SAAK.
Paige Omartian, skoondogter van New York Times-topverkoper-outeur Stormie Omartian, vertel hoe haar stryd teen kanker haar geleer het hoe kosbaar die lewe is. Sy wil jongmense wys dat hulle ’n verskil kan maak, want God het ’n doel vir elkeen en daar is nie ’n ouderdomsbeperking op nie.
Sy moedig jongmense aan om:
• te besef God gee vir hulle unieke vaardighede
• te verstaan dat hul lewe ’n Goddelike doel het
• hulleself toe te rus om uitdagings aan te pak
• hul passies uit te leef en te leer om ander te dien
Paige vertel merkwaardige verhale van jongmense wat vir niks teruggestaan het nie. Sy wys ook haar persoonlike foto’s en lesers kan ook haar webtuiste besoek vir ekstra foto’s, video’s en liedjies wat by die boek aansluit.
JY MAAK SAAK sal jongmense se harte aanraak en inspireer om hul grootste drome te oortref.
View full details