Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Viooltjies vir my vriendin (eBoek): Uit my hart se tuin, want jy is kosbaar

Viooltjies vir my vriendin (eBoek): Uit my hart se tuin, want jy is kosbaar

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk.
In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele tuine van die lewe. Vroue sal die dieper betekenis ontdek van aspekte soos groeikrag, voorbereiding, vrugdra en snoei. Sy herinner vroue ook aan die verskillende seisoene en hoe elkeen sy eie unieke mooiheid bring waarvan ons nie moet vergeet nie.
VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN bevat pragtige illustrasies van ’n wye verskeidenheid blomsoorte asook aanhalings, teksverse, gebede én plek vir notas om hierdie wandeling onvergeetlik te maak.
VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN is die ideale tweekleur-geskenkboek met groen en pers drukwerk om die eentonigheid van die lewe iets van die verlede te maak.
View full details