Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Waarvoor is JY bang? (eBoek): Oorwin jou vrees in geloof

Waarvoor is JY bang? (eBoek): Oorwin jou vrees in geloof

Regular price $11.99 USD
Regular price Sale price $11.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Almal is bang vir iets: mislukking, verwerping, eensaamheid, die dood. Die lys is eindeloos. Vrees spook by swakkes en sterkes, jonk en oud, ryk en arm. Dit is die groot gelykmaker.
Sommige vrese val ons vir ’n oomblik aan en verdwyn so skielik as wat hulle gekom het. Ander vrese kan mense vir ’n leeftyd bybly en uiteindelik hulle lewens oorneem.
Dr. David Jeremiah kyk in WAARVOOR IS JY BANG? na nege dinge wat deur die meeste mense gevrees word. Hierdie vrese verteenwoordig op een of ander manier byna enige vrees wat ’n mens terughou in die lewe. Hy ondersoek ook een “gesonde vrees”, naamlik ontsag vir God, want hierin lê die oplossing vir al die ander vrese.
WAARVOOR IS JY BANG? moedig elkeen aan om vreesloos te leef en die lewe te hê wat God vir hulle bedoel het.
View full details