Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek)

Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek)

Regular price $13.99 USD
Regular price Sale price $13.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm vir ses jaar gebruik om vir mense die beste nuus ooit te verkondig.
Elke hoofstuk in hierdie omnibus kyk na verskeie vrae rondom ʼn kwessie wat deel vorm van die Christen se daaglikse lewe en denkwêreld. Die gedeelte eindig dan met ʼn “pleister” of troosboodskap wat die seer rondom die bepaalde kwessie kan genees.
Riekert bespreek relevante vrae wat gelowiges daagliks hoor of self vra, soos: “Hoekom moet ons bid as God in elk geval alles weet?”, “Hoekom het God Vigs toegelaat?” en “Gaan my troeteldiere hemel toe?”
PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS, met sy meer as 90 geestelike pleisters, is ’n moet vir lesers. Die kort boodskappe het waarlik ’n kragtige impak.
View full details