Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Dit is ek, Saulus (eBoek)

Dit is ek, Saulus (eBoek)

Regular price $12.99 USD
Regular price Sale price $12.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Topverkoper-outeur Jerry B. Jenkins verplaas die lesers vanuit die hedendaagse Texas tot in ’n klam Romeinse tronksel in 67 n.C.
Augustine Knox, ’n jong kweekskool-professor, word betrek by ’n gevaarlike reis om te keer dat perkamentrolle van onskatbare waarde gesteel word. In die proses ontdek hy ’n 2 000 jaar oue verbintenis met iemand anders wat deur die dood in die gesig gestaar is ter wille van die waarheid. DIT IS EK, SAULUS bestaan uit twee boeiende avonture in een: die storie van Augustine en dié van Saulus van Tarsus.
DIT IS EK, SAULUS is gevul met politieke intrige, romanse en historiese besonderhede. Dit is ’n meeslepende verhaal van lojale vriendskap wat getoets word deur lewe-en-dood-soektogte wat twee millennia uit mekaar afspeel.
View full details