Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek)

Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek)

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Weet jy hoe om gebed as ʼn kragtige wapen te gebruik? Wil jy ʼn gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK).
Hierdie boek is ’n versameling van 60 kragtige en betekenisvolle gebede uit GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN. Dié sakpas-gebedeboek is gedeel in twee dele, met plek vir gebedsnotas en is ideaal om elke gelowige te inspireer om doelgerig en met krag te bid. Die eerste helfte sal lesers help om vir hulself te bid om sterk gebedskrygers te word. Die tweede helfte bestaan uit gebede wat elke gebedskryger moet ken.
GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK) is perfek vir enigiemand wat gretig is om saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.
View full details