Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Lewende water ... lewende geloof (eBoek): Kragtige leringe van die topverkoper-outeur van Gesant van God

Lewende water ... lewende geloof (eBoek): Kragtige leringe van die topverkoper-outeur van Gesant van God

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In sy donkerste uur het die genade van God sy duisternis verander in aansteeklike blydskap. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is ’n versameling van broer Yun (skrywer van GESANT VAN GOD) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing in China. Hierdie boek bevat van die inspirerendste en uitdagendste boodskappe wat broer Yun die afgelope tien jaar gelewer het. Die boek is in drie dele verdeel, “Vryheid in Christus” (met boodskappe oor die geestelike lewe van ’n gelowige), “Strome lewende water” (met die doel om gelowiges toe te rus vir diens in God se koninkryk) en “Soldate vir Christus” (wat die hindernisse in gelowiges se lewens verduidelik). LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF beklemtoon dat radikale geloof nie net bedoel is vir ’n uitverkore groepie nie, maar vir elkeen wat dit waag om te erken dat Jesus Christus die Here is.
View full details