1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Hoop - ons lewensanker (eBoek): Om te lewe met ware hoop in moeilike tye

Regular price
$11.99 USD
Regular price
Sale price
$11.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Adrio König ondersoek in HOOP – ONS LEWENSANKER die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onderhou, dwarsdeur die Nuwe Testament tot vandag.
Deur die loop van HOOP – ONS LEWENSANKER beantwoord Adrio talle vrae wat gelowiges oor hierdie universele tema kan hê. Hy bespreek onder andere:
• Wat is hoop?
• Hoop in die Bybel
• Hoop in die Ou Testament
• Die besondere nadruk op hoop in Romeine
• Hoop in die geskiedenis van Israel en die hoop van ’n nuwe verbond
• Hoop vir ons: vir hier en nou, én vir die toekoms
HOOP – ONS LEWENSANKER sluit af met die seker wete dat ons hoop nie gegrond is op omstandighede nie, maar in die ewige God.

Share