Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Staan jou man (eBoek): Hoe ek die stryd teen boelies oorkom het, en hoe jy dit ook kan doen

Staan jou man (eBoek): Hoe ek die stryd teen boelies oorkom het, en hoe jy dit ook kan doen

Regular price $11.99 USD
Regular price Sale price $11.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ...
Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy vir lesers hoe om ’n beskermingstrategie teen boelies op te bou sodat hulle kan opstaan teen boelies van enige aard.
Hierdie boek sal jongmense onder meer leer om:
• die feit dat hulle geboelie word in ’n positiewe ervaring te omskep
• vir hulle ’n veilige ruimte te skep
• sterk waardes te vestig wat geen boelie kan skud nie
• internet-boelies te hanteer
• ’n sterk geestelike fondament te vestig wat kan staan teen boelies
• na hulle eie emosies te kyk en hulle reaksies te beheer
• ander wat geboelie word te help
STAAN JOU MAN is ideaal vir elkeen wat wil opstaan teen wreedheid – hetsy teen hulself of dié vir wie hulle lief is.
View full details