Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Jy kan 'n verskil maak (eBoek): Geloofsverhale van gewone mense wat buitengewoon leef

Jy kan 'n verskil maak (eBoek): Geloofsverhale van gewone mense wat buitengewoon leef

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
God roep nie bekwame mense nie, Hy bekwaam die mense wat Hy roep. In JY KAN ’N VERSKIL MAAK kom sê Stephan Joubert vir elkeen: Dis nie so moeilik om ʼn dissipel van Jesus te wees nie. Skud af daardie vooropgestelde idees wat jy het oor vir die Here “werk” en gaan lééf vir Hom.
Stephan Joubert kyk in hierdie boek na die dinge wat mense terughou terwyl dit eintlik binne hul vermoë is om ’n verskil te maak in ander se lewens.
Bekendes soos Lindie Strydom, Liesel Krause-Wiid en Tom Smith deel hul getuienisse oor hoe ingrypend hul perspektief op dissipelskap verruim is deur net toe te laat dat God deur hulle werk.
JY KAN ’N VERSKIL MAAK is vir almal wat die behoefte het om sonder skuldgevoelens en geestelike manipulasie vir die Here te leef en ’n verskil te maak in die wêreld.
View full details