1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Die Daniel-plan Kookboek (eBoek): Eetplan vir 'n gesonde lewe

Regular price
$20.99 USD
Regular price
Sale price
$20.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die maklike, lekker resepte in hierdie boek maak van gesond leef kinderspeletjies. DIE DANIËL-PLAN KOOKBOEK, gebaseer op DIE DANIËL-PLAN deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman, is ’n pragtige kleurvolle kookboek met meer as 100 heerlike, opwindende gesonde resepte om gesonde kookkuns in jou kombuis in te bring.
Saam met die outeurs van DIE DANIËL-PLAN bied die Daniël-plan-sjefs aptytwekkende, uitnodigende, kleurvolle en eenvoudig heerlike disse wat ’n mens met vriende en familie kan deel. Gesonde kookkuns kán maklik en lekker wees, en DIE DANIËL-PLAN KOOKBOEK is die perfekte boek om jou te help om jou gesondheid en lewenstyl ten goede te verander!

Share