Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die wonder van Kersfees (eBoek): n Vreugdevolle viering van die ware betekenis van die Christusfees

Die wonder van Kersfees (eBoek): n Vreugdevolle viering van die ware betekenis van die Christusfees

Regular price $1.99 USD
Regular price Sale price $1.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
DIE WONDER VAN KERSFEES is ’n Kersfees-geskenkboekie met feestelike ontwerpe in rooi en swart.
Die Bybelse gebeure rondom Jesus se geboorte word met Skrifaanhalings uitgelig en die gedigte, gebede en aanhalings van verskeie oorsese en Afrikaanse skrywers beklemtoon die wonder van Kersfees en die betekenis daarvan vir ons vandag.
Oordink opnuut die ware betekenis van Kersfees en word weer ’n oomblik stil oor die grootste geskenk van alle tye: God se reddende liefde vir alle mense.
View full details