Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek): Gebede en mymeringe diep uit die hart

In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek): Gebede en mymeringe diep uit die hart

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Spontane gesprek met God ontspring dikwels uit benoudheid of krisis. Waarom beweeg ons op hierdie manier nader aan God slegs wanneer ons Hom nodig het? Hoekom deel ons nie ook ons vreugdes en jubeling so spontaan met ons Hemelvader nie?
Lizette Murray, met haar kenmerkende fyn waarnemingsvermoë, bied 84 hartsgesprekke waarmee enige vrou kan identifiseer. IN DIE LIGKRING VAN SY TEENWOORDIGHEID bevat gebede oor kommer en stilword by God, aanbiddingsgebede wat God loof, en gebede vir vriende en geliefdes, asook vir spesiale geleenthede. Dié gebede sal diepe nadenke inspireer oor die lewe en ’n wegspringplek word vir eie, intieme gesprekke met die Vader.
IN DIE LIGKRING VAN SY TEENWOORDIGHEID is ’n kosbare bundel gebede wat elke leser nooi om saam met Lizette in die ligkring van God se teenwoordigheid te vertoef.
View full details