1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak
Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak
Regular price
$1.99 USD
Regular price
Sale price
$1.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend. Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek: 1. Ek sal ’n werkende kerklidmaat wees 2. Ek sal ’n kerklidmaat wees wat verenig 3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie 4. Ek sal vir my kerkleiers bid 5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees 6. Ek sal kerklidmaatskap as ’n geskenk beskou Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas. EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat ’n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wêreld kan maak.
Share
