Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Leef stroom-op! (eBoek): Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld

Leef stroom-op! (eBoek): Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld

Regular price $5.99 USD
Regular price Sale price $5.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In LEEF STROOM-OP! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor.
As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is.
Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys. LEEF STROOM-OP! inspireer lesers in 40 dae om op hierdie nuwe manier van leef te fokus. Die boek se afdelings sluit af met spesiale nadink-oomblikke, gebede of praktiese uitdagings. Hiermee saam word spesiale video-clips en ’n besprekingsgids vir kleingroepe op www.cumuitgewers.co.za beskikbaar gestel.
LEEF STROOM-OP! sal jou laat uitstaan met ’n nuwe manier van dink en leef!
View full details