Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

God is genoeg (eBoek): Ontdek die vreugde van God se grootheid in nederige afhanklikheid van Hom (PagePerfect NOOK Book)

God is genoeg (eBoek): Ontdek die vreugde van God se grootheid in nederige afhanklikheid van Hom (PagePerfect NOOK Book)

Regular price $11.99 USD
Regular price Sale price $11.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
God is genoeg. Regtig! Hy is al wat jy werklik nodig het! Dit is Stephan Joubert se bemoedigende boodskap in GOD IS GENOEG.
In 365 dagstukke stap Stephan Joubert saam met die leser deur temas soos: Die lewende God is meer as genoeg, alles ter wille van ons groot God, kyk en leef God raak in die regte lewe en só lyk egte geloof. Hy herinner ons dat alles oor die Here gaan en dat die drie-enige God se eer voorop moet staan in elke keuse wat ons maak en in elke daad wat ons verrig.
GOD IS GENOEG sal elke leser uitdaag om klein genoeg te wees sodat God se grootheid in en deur ons sigbaar kan word.
View full details