Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Ek glo (eBoek): Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word

Ek glo (eBoek): Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word

Regular price $9.99 USD
Regular price $10.99 USD Sale price $9.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al DIE STORIE gelees het of nou nuut begin met EK GLO, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak.
Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. EK GLO neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel:
• 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof
• 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus
• 10 sleuteldeugde wat kenmerkend is van iemand wat meer soos Jesus begin word
Elke hoofstuk bevat teks uit die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Die besprekingsvrae waarmee die boek afgerond word, is ideaal om hierdie reis saam met ander gelowiges te onderneem.
View full details