1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
In ritme met God (eBoek): Ontdek jou identiteit in Christus en vervul jou lewensdoel

Regular price
$10.99 USD
Regular price
Sale price
$10.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige baken.
Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou lewe. As jy weet wie jy in Hom is, kan jy jou roeping vind en uitleef, en deel word van ’n generasie wat God se koninkryk uitbou.
IN RITME MET GOD begin met ’n soeke na wie ons drie-enige God is, en daarna kyk Heinz na wie Jesus en Paulus gesê het jy is. Daaruit vloei die soeke na elke mens se roeping binne die koninkryk voort. Die boek sluit af met ʼn praktiese uitdaging en inspirerende gebed aan die einde van elke hoofstuk.
IN RITME MET GOD is Heinz se persoonlike getuienis van hoe God hom gelei het tot waar hy vandag is. Hy wil ander inspireer en aanmoedig om hul soeke na God ook hul eerste prioriteit te maak. Die boek word afgerond met twee liedjies, spesiaal geskryf vir die vrystelling van hierdie boek, wat gratis afgelaai kan word vanaf www.cumuitgewers.co.za.

Share