Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die krag van onstuitbare geloof (eBoek): Jou sleutel tot 'n vervulde lewe

Die krag van onstuitbare geloof (eBoek): Jou sleutel tot 'n vervulde lewe

Regular price $1.99 USD
Regular price Sale price $1.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel en bowenal in God se groot liefde en sy Goddelike plan vir jou lewe. Nick Vujicic is ’n uitstekende voorbeeld van hoe NIKS jou kan keer om onstuitbaar te wees as jy kies om so te leef nie. In DIE KRAG VAN ONSTUITBARE GELOOF fokus Nick veral op die onstuitbare krag van geloof in aksie, van geloof wat tot dade oorgaan. Hy moedig lesers aan om hulle geloof elke dag daadwerklik uit te leef en ’n hand uit te steek na ander. Hierdie kragtige boekie is aangepas uit Nick se topverkoper-boek ONSTUITBAAR.
View full details