Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Beleef die grootheid van God (eBoek): n Ontdekking van God se karakter deur gebed

Beleef die grootheid van God (eBoek): n Ontdekking van God se karakter deur gebed

Regular price $11.99 USD
Regular price Sale price $11.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
God gee om vir jou, Hy is nie wispelturig nie, Hy word nie gefrustreerd nie, Hy is nooit verras nie, Hy weet altyd wat om te doen en Hy gee nooit moed op nie ... Dit is maar net sommige van 17 eienskappe wat Ann Spangler onder oë neem in BELEEF DIE GROOTHEID VAN GOD. Dié dagboek sal lesers lei om daagliks om God se karaktereienskappe stiltetyd te hou en te bid. Die dagboek bestaan uit 17 weke met dagstukke van Maandag tot Vrydag vir elke week. BELEEF DIE GROOTHEID VAN GOD sal lesers help om te besef dat God veel groter en beter is as wat hulle ooit gehoop of verwag het.
View full details