Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Van futloos tot fantasties! (eBoek): ... want jy is allesbehalwe gewoon in God se oe

Van futloos tot fantasties! (eBoek): ... want jy is allesbehalwe gewoon in God se oe

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ons het deesdae maar min tyd vir stil word. Dit beteken ook dat ons min tyd het om te besef hoe buitengewoon ons in God se oë is en hoe waardevol ons vir Hom kan wees – met ons issues en al. VAN FUTLOOS TOT FANTASTIES! – uit die pen van gewilde outeurs Stephan Joubert en Johan Smith – bied 20 hoofstukke oor onderwerpe wat tot die hart van elke vrou spreek, soos die waarde wat een persoon kan hê, wie ons naaste is, die krag van vreugde, hemelse genade en diensbaarheid. VAN FUTLOOS TOT FANTASTIES! bied ’n verrykende perspektief op ons lewe hier en nou, en beklemtoon dat al wat nodig is vir ’n waarlik vreugdevolle en fantastiese lewe soms net ’n wyer kyk op die wêreld en sy dinge is.
View full details