1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Leef uit jou doop (eBoek)
Leef uit jou doop (eBoek)
Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die doop is ’n onderwerp wat dikwels gemengde reaksie ontlok. LEEF UIT JOU DOOP deur Adrio König wys dat die doop een van die rykste boodskappe in die Bybel het en dat gelowiges die doop en die betekenis daarvan afskeep. LEEF UIT JOU DOOP wys vir jou dat die doop direk in verband staan met: • God se gesag oor ons lewe • ons vereniging met Christus • ons deelname aan die heil • ons opname in die gemeenskap van God se kinders • die vergifnis van ons sonde • die Gees in ons lewe König fokus in hierdie hersiene uitgawe, met ’n spesiale hoofstuk vir huwelikspaartjies, onder meer op die betekenis van die doop, die verbande van die doop, die doopviering en die bekeringsdoop.
Share
