1
/
of
1
Found. for American Christian Education
Pa's en seuns (eBoek): Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie
Pa's en seuns (eBoek): Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie
Regular price
$8.99 USD
Regular price
Sale price
$8.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees. Angus Buchan moedig pa’s in PA’S EN SEUNS aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk. Temas wat in PA’S EN SEUNS bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde. PA’S EN SEUNS sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.
Share
