1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Kies liefde ... (eBoek): Want dit verander die koers van jou lewe
Kies liefde ... (eBoek): Want dit verander die koers van jou lewe
Regular price
$10.49 USD
Regular price
$11.99 USD
Sale price
$10.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Ander sien God die beste in gelowiges wanneer hulle God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk. Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat gelowiges se lewens in liefde kan hul: 1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar. 2. Kies om jou liefde vir God uit te druk. 3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God sal behaag. KIES LIEFDE ... gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.
Share
