Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek)

Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek)

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian biddend fokus in KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK). KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK) bevat 60 betekenisvolle gebede uit Stormie se KIES LIEFDE ... Die boekie sal lesers in gebed lei om God se liefde te aanvaar, terug te gee aan Hom en uit te leef aan ander. KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK) is die perfekte boekie vir elke gelowige wat God se liefde daagliks wil laat oorvloei na almal om hulle.
View full details