Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Jou beste lewe (eBoek): Vinnige en gesonde gesinsetes

Jou beste lewe (eBoek): Vinnige en gesonde gesinsetes

Regular price $20.99 USD
Regular price Sale price $20.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Michael Mol (mediese dokter met grondige kennis van voeding en fiksheid) en John Berry (sjef, gesondheidskenner en hoof innovasiebeampte van Kauai Health Foods) span kragte saam om hul kennis met mense te deel om gelukkige en gesonde gesinne te hê wat kos saam kan geniet. JOU BESTE LEWE is ’n indrukwekkende resepteboek wat meer as 80 resepte bevat. Dit is propvol kleurfoto’s om lesers te wys hoe opwindend gesonde kos en die basis van ’n gesonde leefwyse kan wees. Die boek bevat: • Resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook peuselhappies, smoothies, vars vrugtesap en ander drankies • Spesiale resepte wat binne 30 minute gereed is • Gesonde nagereg-opsies • Dieetkundige sleutels by resepte wat glutenvry, laekoolhidrate-hoëvet, vegetaries, suiwelvry, graanvry en vegan/streng vegetaries aandui • ’n Indeks volgens dieetkundige sleutels • Skakels om resepte maklik te vind. Kliek net op die resepnaam in die inhoudsopgawe en indeks om die resep te vind waarna jy soek. In resepte, kliek op die bladsynommer wat jou na die regte bladsy sal neem. Die resepte in JOU BESTE LEWE word afgerond met interessante gesondheidswenke met ’n tikkie humor. Om gesond te wees kán maklik wees. Kom leer by die kenners!
View full details