1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Populer (eBoek): n Ware verhaal oor hoe die gejaag na gewildheid 'n lewe kan verwoes
Populer (eBoek): n Ware verhaal oor hoe die gejaag na gewildheid 'n lewe kan verwoes
Regular price
$9.49 USD
Regular price
$10.99 USD
Sale price
$9.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.
Share
