1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek): 'n Oorwinningsgids vir enkelma's
Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek): 'n Oorwinningsgids vir enkelma's
Regular price
$6.99 USD
Regular price
Sale price
$6.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit is wat Elize Parker, bekende radio-aanbieder, romanskrywer en HUISGENOOT-rubriekskrywer, en Magriet Smit, Me. Hoop SA 2015, albei beleef het ná hul egskeidings. En uit hierdie behoefte is EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF gebore. Dié boek gee vir enkelma’s praktiese raad oor hierdie onbekende, en dikwels baie seer, pad. Die boek bespreek praktiese temas soos: voorsiening, stabiliteit, hoop, verlies, dissipline, vergifnis, visie vir jou gesin, “tweehuise-sindroom” en identiteit. Elke hoofstuk in EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF sluit af met ’n oorwinningsgedagte om saam te vat en bied ook ’n kort Bybelstudie wat ideaal is vir groepbesprekings en ’n aktiwiteit vir ma en kind. Hierdie boek is voorwaar ’n oorwinningsgids vir elke enkelma en bring net weer die bevestiging dat sy nie alleen is nie, want God sal haar nie hierdie pad alleen laat stap nie.
Share
