Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

50 dinge wat jy oor die hemel moet weet (eBoek): Skrifgebaseerde antwoorde oor die hemel

50 dinge wat jy oor die hemel moet weet (eBoek): Skrifgebaseerde antwoorde oor die hemel

Regular price $9.99 USD
Regular price Sale price $9.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie. John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET verduidelik spesifieke Skrifgedeeltes en gee ’n eerlike en pragtige beeld van ons toekomstige ewige tuiste. Die boek beantwoord 50 spesifieke vrae en elke antwoord word verder ondersteun met addisionele Skrifverwysings vir dieper studie. Vrae wat behandel word, sluit in: • Wie gaan almal hemel toe? • Gaan ons dadelik hemel toe? • Wat gaan ons daar doen? • Sal ons ons geliefdes sien? • Sal ons ons aardse lewe onthou? • Is daar diere in die hemel? Elke antwoord in 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET bied troos en vrede in die waarheid oor die hemel.

View full details