1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Waarheen is jy op pad? (eBoek): n Persoonlike gids op jou lewensreis
Waarheen is jy op pad? (eBoek): n Persoonlike gids op jou lewensreis
Regular price
$10.99 USD
Regular price
Sale price
$10.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wanneer laas het jy werklik gaan sit en dink waarheen jy op pad is? As vanaand jou laaste stopstraat is, het jy jou kanse behoorlik benut? Het jy spore gelaat waarin ander kan volg? WAARHEEN IS JY OP PAD? bring 12 gesoute lewensreisigers bymekaar om vir jou raad te gee op die lewenspad. Francis Chan, Bill Hybels, Gordon MacDonald en Eugene Peterson is van die skrywers wat bemoediging, wysheid, praktiese raad uit hul persoonlike ervarings en Bybelse leiding gee oor omstandighede wat ons almal raak. Hierdie geestelike mentors bespreek temas soos: • Die noodsaaklikheid van eerlike selfassessering • Die kuns van konflikbestuur • Slegte situasies is wonderlike geleenthede • Die noodsaaklikheid van gereelde rus • Mentor ander na geestelike volwassenheid Ons is almal op dieselfde reis, op pad na dieselfde eindbestemming. Met die hulp van dié wat reeds die pad gestap het, kan ons vrede en perspektief op ons reis vind.
Share
