1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
n Anker vir die siel: 366 oordenkings van hoop en bemoediging (PagePerfect NOOK Book)
n Anker vir die siel: 366 oordenkings van hoop en bemoediging (PagePerfect NOOK Book)
Regular price
$9.49 USD
Regular price
$10.99 USD
Sale price
$9.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
’N ANKER VIR DIE SIEL neem lesers op ’n reis van ’n leeftyd in net 366 dae. Bekende outeur en radio-persoonlikheid Riekert Botha neem lesers op hierdie reis van vergifnis, verlossing, hoop, liefde, God se heerlikheid en die ewige lewe. Dié oordenkings sal lesers nuwe krag gee te midde van die storms van die lewe. Die kort oordenkings in hierdie volkleur-dagboek sal lesers herinner aan God se nimmereindigende genade en krag, want selfs in ’n verskriklike storm bly God ’n anker van hoop.
Share
