1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Kwelvrae wat tieners vra (eBoek): Eerlike antwoorde oor issues waaroor jy nog altyd gewonder het
Kwelvrae wat tieners vra (eBoek): Eerlike antwoorde oor issues waaroor jy nog altyd gewonder het
Regular price
$8.99 USD
Regular price
Sale price
$8.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Jimi le Roux neem jongmense in KWELVRAE WAT TIENERS VRA terug na die Bybel vir antwoorde op húlle vra. Die boekie bevat 82 vrae wat Jimi onder tieners bymekaar gemaak het. Vrae wat in hierdie boek behandel word, sluit in: • Bestaan die duiwel regtig? • Is dit verkeerd om ’n tatoeëermerk te kry? • Is ongeluk en siektes soos kanker straf op my sonde? • Waarom is net sekere mense uitverkies? KWELVRAE WAT TIENERS VRA is die ideale beginpunt waar tieners kan begin soek na antwoorde.
Share
