Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

God van wonders (eBoek): Persoonlike getuienisse oor God se wonderwerkende krag in mense se lewens

God van wonders (eBoek): Persoonlike getuienisse oor God se wonderwerkende krag in mense se lewens

Regular price $9.49 USD
Regular price $10.99 USD Sale price $9.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
GOD VAN WONDERS deur Angus Buchan is propvol getuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieël. Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is – van verlossing en bevryding, genesing, voorsiening en ongelooflike geleenthede tot bekering. Net soos Jesus in die Bybelse tyd wonderwerke gedoen het – nie om Homself te bewys nie, maar omdat Hy ontsaglik lief was vir die mense om Hom – doen God vandag nog wonderwerke. Die 40 ware verhale wat Angus oorvertel in GOD VAN WONDERS sal lesers opnuut laat nadink oor God se ongelooflike krag. Die boek word ook afgerond met persoonlike getuienisse. God is ’n God van wonderwerke en GOD VAN WONDERS vertel waartoe Hy in staat is in die lewens van gelowiges wanneer hulle hul geloof en vertroue in Hom plaas.
View full details