Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek): 5 boustene vir 'n gesonde en geseënde huwelikspad

Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek): 5 boustene vir 'n gesonde en geseënde huwelikspad

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dit is die keuses wat mense elke dag maak wat hul verhouding met God en die kwaliteit van hul huwelik bepaal. In GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK wys Craig en Amy Groeschel lesers vyf keuses wat hul huwelik onbreekbaar kan versterk: 1. Soek God 2. Baklei regverdig 3. Doen goed wat pret is 4. Bly rein 5. Moet nooit opgee nie As huweliksmaats hulle daartoe verbind om hierdie keuses elke dag uit te voer, sal dit ’n ryker en dieper huweliksverhouding voortbring. GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK praat reguit met lesers en voeg daardie stukkie humor in wat hulle sal aanspoor om met passie en vreugde te baklei vir die belangrikste verhouding in hul lewe.
View full details