Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Jou voetpad na vrede (PagePerfect NOOK Book): 366 koester-oordenkings op jou reis saam met die God van vreugde

Jou voetpad na vrede (PagePerfect NOOK Book): 366 koester-oordenkings op jou reis saam met die God van vreugde

Regular price $13.99 USD
Regular price Sale price $13.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
God wil hê sy kinders moet deur Hom gelukkige en vervulde mense wees. Stap dan die pad na vrede saam met Milanie Vosloo en die God van vreugde. JOU VOETPAD NA VREDE se 366 dagstukke bespreek temas soos hoop, eerlikheid, nuut glo, gee en ontvang, geluk en jy kan maar net jý wees. Hierdeur sal lesers die versekering ontvang dat gelowiges weer kan probeer omdat ons onder God se vergifnismantel leef, dat daar altyd hoop is ten spyte van donker oomblikke en dat ons mense met rustigheid kan wees omdat God ons lei. Milanie se gebed vir haar lesers is dat JOU VOETPAD NA VREDE hulle sal oortuig dat God hulle nooit uit sy hand sal laat val nie en dat hulle opnuut bewus sal word van sy liefde en genade-arm om hulle.
View full details