Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

n Vrou in gebed (eBoek): n Kragtige gevegsplan vir persoonlike, spesifieke en strategiese gebed

n Vrou in gebed (eBoek): n Kragtige gevegsplan vir persoonlike, spesifieke en strategiese gebed

Regular price $9.49 USD
Regular price $10.99 USD Sale price $9.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doelgerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom. In ’N VROU IN GEBED plaas Priscilla Shirer die dringendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voorgrond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, waaronder identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings. ’N VROU IN GEBED rus vroue toe om hulle eie gebedstrategieë neer te skryf wat hulle gereeld vir hulleself en hulle geliefdes kan bid. Priscilla speel die rol van Elizabeth Jordan in die fliek WAR ROOM en gebruik ’N VROU IN GEBED om die beginsels uit dié fliek vir vroue deel van hul elkedagse lewe te maak. Dié boek is ’n praktiese gids vir vroue vir kragtige, doelgerigte gebed.
View full details