Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

God fluister jou naam (PagePerfect NOOK Book)

God fluister jou naam (PagePerfect NOOK Book)

Regular price $15.99 USD
Regular price Sale price $15.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor. GOD FLUISTER JOU NAAM is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook ’n indeks van die temas agter in die boek. Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in ’n verhouding met jou wil staan. Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.
View full details