Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek): Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek): Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit sy eiendom is en ook die draers van sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal lesers weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat hulle sal help om te groei en te ontwikkel in Christus – die Een waarop hulle fokus moet wees. WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET se praktiese aanslag sal gelowiges veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.
View full details