Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Wat wag op ons na die dood? (eBoek): Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief

Wat wag op ons na die dood? (eBoek): Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief

Regular price $10.99 USD
Regular price Sale price $10.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.
View full details