Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer?

God, waarom lyk die wereld so? (eBoek): Wat beteken dit om te se God is in beheer?

Regular price $10.99 USD
Regular price $12.99 USD Sale price $10.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wêreldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense ná ’n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio König kyk in GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? na teorieë van teoloë soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik. Die eerste hoofstuk van GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wêreldoorlog wat ’n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met ’n bylaag swart-en-wit foto’s. Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wêreld gebeur nie. In plaas daarvan om met leë woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.
View full details