Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

1 minuut-inspirasie vir leiers (eBoek): Sit die vonk terug in jou leierskap

1 minuut-inspirasie vir leiers (eBoek): Sit die vonk terug in jou leierskap

Regular price $5.99 USD
Regular price Sale price $5.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit ’n tyd gelaai met sukses en uitnemendheid wees. In 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR LEIERS skep Stan Toler ’n wen-kombinasie van motiverende aanhalings, teksverse en vertellings wat jou sal inspireer om die potensiaal in jou eie lewe te ontsluit. Hierdie sakpas, humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke wat jou gedagtes aan die gang sal sit, waaronder: • Leiers sit tyd opsy om te ontspan • Leiers het ’n sin vir humor • Leiers vra vergifnis 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR LEIERS sal elke leier – ervare of nuut aan die stuur – help om hulle doelwitte te bereik terwyl hulle dié om hulle aanmoedig.
View full details