1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
1 minuut-inspirasie vir vroue (eBoek): Sit die vonkel terug in jou vrou-wees
1 minuut-inspirasie vir vroue (eBoek): Sit die vonkel terug in jou vrou-wees
Regular price
$5.99 USD
Regular price
Sale price
$5.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR VROUE net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees. Saam met Bybelverse, aanhalings en vertellings wys Stan en Linda Toler in dié boekie hoe vroue hulle selfvertroue ’n hupstoot kan gee. Die byna 80 kort, praktiese wenke in sluit in: • Leer iets nuuts • Gee vir iemand ’n drukkie • Bederf jouself 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR VROUE is ’n minuut se inspirasie en bemoediging vir ’n besige vrou soos jy wat jou sal help om die vrou te word wat jy graag wil wees.
Share
