1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Soos vlinders in die wind (eBoek): Staan sterk teen die dwarrelwinde van die lewe, want jy is veilig in God se hande
Soos vlinders in die wind (eBoek): Staan sterk teen die dwarrelwinde van die lewe, want jy is veilig in God se hande
Regular price
$10.99 USD
Regular price
Sale price
$10.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Soms steek daar ’n storm om jou op. ’n Reuse stofstorm wat alles om jou skynbaar wegvee. Maar wanneer die stof gaan lê, besef jy dat God se beskermende hand nog heeltyd onder jou was. Dít is die bemoedigende boodskap van Lina du Plessis in SOOS VLINDERS IN DIE WIND. Met hierdie 50 humoristiese, inspirerende gedagtes, afgerond met gebede, herinner sy lesers dat God se beskermende hand altyd daar is. Die mens is broos en die lewe breek ons soms – meer dikwels as wat ons sou wou hê – maar God se genesende krag kan ons meer maak as wat ons ooit was. Ons moet net met geduld wag vir die dwarrelwinde om te gaan lê.
Share
