Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die liefdesbriewe (eBoek)

Die liefdesbriewe (eBoek)

Regular price $10.49 USD
Regular price $13.99 USD Sale price $10.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Marlena het geen idee hoe sy die versorging van ’n baba saam met haar daaglikse pligte gaan behartig nie. Gelukkig behoort dit nie langer as ’n paar weke te wees nie, net tot haar suster uit die hospitaal ontslaan word ... Marlena Wenger se lewe neem ’n onverwagte wending wanneer sy haar vervreemde suster se baba moet versorg. Terwyl sy die somer in Brownstown, Pennsilvanië, deurbring om haar Mennonitiese ouma te help en ver van haar Ou Orde Amish-kêrel af is, is sy ver buite haar gemaksone. Dan is daar ook haar ouma se gawe buurvrou, Ellie Bitner, wie se seun ’n vreemdeling in almal se lewens inbring wat met die vreemdste stel liefdesbriewe in sy sak rondloop. DIE LIEFDESBRIEWE sal jou herinner van die krag van liefdevolle woorde en hoe een brief jou lewe kan verander.
View full details