Skip to product information
1 of 1

Huia (NZ) Ltd

Partytjiepret vir Kinders

Partytjiepret vir Kinders

Regular price $4.99 USD
Regular price $7.82 USD Sale price $4.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
’n Nuwe boek deur Jenny Dodd met splinternuwe idees en al die antwoorde vir die beplanning en uitvoer van suksesvolle kinderpartytjies. In Partytjiepret vir Kinders lei sy jou deur elke stap, van die beplanning en uitnodigings, die kos en dekor tot by temas en vermaak. Die boek bevat 20 idees vir partytjietemas wat aangepas kan word vir spesiale geleenthede, soos 'n ooievaarstee. Van die temas in dié boek: Baba se 1ste verjaarsdag, Teddiebeer se piekniek, Hekse en Towenaars, Sjokoladefabriek, Meerminne, Eerste skooldag en Ballet.
View full details