1
/
of
1
Huia (NZ) Ltd
Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer
Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer
Regular price
$2.60 USD
Regular price
Sale price
$2.60 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlinglisensie – Eerste Keer is ’n opgesomde weergawe teen ’n sakpas-prys. Dit is op die amptelike K53-toets gebaseer en bevat al die inligting wat ’n leerlingbestuurder benodig om die toets te slaag. Elke vereiste vir die toets is in ’n duidelike styl, wat maklik is om te lees, uiteengesit. As leerlingbestuurder sal jy alle verkeersreëls en padtekens leer baasraak sodat jy die toets die eerste keer – boonop teen ’n sakpas-prys – sal kan slaag!
Share
