Skip to product information
1 of 1

Huia (NZ) Ltd

Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis

Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis

Regular price $10.43 USD
Regular price Sale price $10.43 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan ’n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op ’n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.
View full details