1
/
of
1
Huia (NZ) Ltd
Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende
Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende
Regular price
$6.99 USD
Regular price
$10.43 USD
Sale price
$6.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto’s en maklike aanwysings maak van die boek ’n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.
Share
