1
/
of
1
Huia (NZ) Ltd
Die Nuwe Amptelike K53-handleiding: Motorfietse, ligte en swaarvoertuie
Die Nuwe Amptelike K53-handleiding: Motorfietse, ligte en swaarvoertuie
Regular price
$2.60 USD
Regular price
Sale price
$2.60 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hersien, met opgedateerde inligti ng en ’n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die Nuwe Amptelike K53-handleiding ’n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van dié afdeling is ’n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente opgestel word. ’n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing opsom, is ná die toets bygevoeg. Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ’n opsionele skakel tot ’n aanlyn-selftoetsfasiliteit.
Share
