Skip to product information
1 of 1

Huia (NZ) Ltd

Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE!

Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE!

Regular price $1.99 USD
Regular price $2.60 USD Sale price $1.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hierdie storie gaan oor Mattie, ’n jong meisie wat op ’n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam totdat daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! ’n Olifant het op Mattie se kamer venster geklop en dit was die begin van wonderlike avonture in ’n geheime droomwêreld gevul met diere. In hierdie book help Mattie vir Ellie die olifant om te vlieg. Ellie bollemakiesie terug aarde toe en Mattie red haar.
View full details